Ek is n vrou van 'n wonderlike man en ongelooflike kids...3 op aarde en een by Ons Liewe Vader en sy oupa...

 

My passie is om deel van julle swangerskap, geboorte, en ma wees!

Swangerskap, geboortes en ma wees is vir ons almal, wel vir ons vrouens..(gelukkig), maar dit is nie altyd n instagram prentjie nie, en dis waar ek julle help om een te kry. My "goal" is dat julle dit nie sal vergeet nie en dat julle dit vir generasies kan vertel en wys.

Dit is nie noodwendig net n storie nie, dis jou storie. Dis rou en emosioneel, dis mooi en dis nie net n circle of life nie, dis n wonderwerk van God! Daar is nie n beter dag as die dag wanneer jy uitvind jy word n ma!

"Let all you do, be done in Love"

 - 1 Corinthians 16:14

Dankie dat ek die journey saam jou kan stap!

 

 - Swangerskap en Leefstyl Konsultant

 - Swangerskap en Leefstyl Voedkundige

 - Premier Prenataal

 - Geboorte Fotograaf en Journalis

 - Normale Geboorte (Doula)

 - Keiser Geboorte (Doula)

 - Nageboorte Ondersteuning (Voeding)

 - Stilgeboorte en Miskraam Ondersteuning

Photo credit - Salt and Light Photographer