Ek is daar vir jou tot met 2 weke na die geboorte van jou baba, jou geboorte gesondheid en welstand is my  primêre fokus. Sodra jou pasgebore tuis is, Ek is professioneel opgelei in pasgebore sorg en sal jou help om die eerste paar weke na die geboorte aanpassing te kry wat jou  baba benodig. Soos jou  pasgebore baba aanpas by die lewe buite die baarmoeder, is ek  daar elke stap om jou  te ondersteun en te lei in jou  rol as ouer. Of jy  nou borsvoed of formule gee ek is aan jou kant om jou te help om jou voete te vind.

Ek is ook een van daai mammas...Ek het my Knikkie lyfie verloor op 22 weke asgevolg van die Rubella Virus. Ek ken jou pyn en al die vrae wat nie beantwoord kan word nie.

Ek is n kwalifiseerde "perinatal Bereavement doula) soos ons dit ken en ek is daar vir jou tydens die kraam proses en ook daarna..

Baie Liefde vir jou!