Search
  • Val Wessels

Career Change of amper so iets......

Wel die lockdown het ons almal, soos ek is en ek glo daar is baie van julle kan ons nie stil sit en net niks doen nie, wonder wat volgende gaan gebeur...

Wel ek pak my kaste nou al reg vir die 10de keer en hopelik het ek nou op n punt gekom dat ek van dit hou...Gelukkig....

Career Change? ..nie noodwendig nie, meer van n aanpassing op tegnologie . Geboortes is 'n groot deel van my lewe en ek dink nie ek sal ooit iets anders wil doen nie..maar met die virus (ek gebruik nogsteeds nie daai woord in my huis nie.) Onaangename besoeker is hy nie welkom in my huis nie...Bye Felicity.....

Wat die geboorte fotos aanbetref gaan ek nogsteeds aan met dit.....maar gaan ook my "ander" dienste meer beskikbaar maak..

Ek is opgewonde..nie net viir myself nie maar vir die mammas saam wie ek gaan werk. Amazing dinge is op ons pad en ek is so dankbaar dat God weereens dit op my pad sit...



0 views